• slide04.jpg

    Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer
    (FSP 30891)

  • slide05.jpg

    Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer
    (FSP 30891)

  • slide01.jpg

    Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer
    (FSP 30891)

  • slide03.jpg

    Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer
    (FSP 30891)

  • slide02.jpg

    Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer
    (FSP 30891)

Welkom by Retha Mostert Makelaars
Jy is op die regte pleg...

Hallo, ek is Retha Mostert, ‘n onafhanklike finansiële adviseur en ek wil jou graag uitnooi om ‘n ruk saam met my te kuier op my webblad.

Die wêreld waarin ons lewe is onvoorspelbaar en daarom moet ons vooruit dink en beplan! Dit beteken dat jy jouself moet onderrig en die hulp van ‘n profesionele adviseur moet kry om jou unieke behoefte te identifiseer en gepaste oplossings te implimenteer.

Ongeag wie jy is... jy word ook blootgestel aan ‘n snel-veranderde wêreld wat jou voor geleenthede, uitdagings en risiko’s plaas!

Ek sal jou help om beheer te neem oor jou finansiële toekoms en om ‘n plan op te stel volgens jou behoeftes.

Ek lewer finansiële advies en tussenganersdienste ten opsigte van die volgende aspekte van ‘n finansiële beplanning:

  • Finansiële ontledings
  • Aftree beplanning
  • Uittreë-Annuitteite
  • Pensioenfondse
  • Beleggings (Binne- & Buitelands)
  • Effektetrusts
  • Uitkeerversekering
  • Lewensversekering
  • Korttermynversekering
  • Kommersiëleversekering
  • Sakeversekering
  • Testamente
  • Begrafnispolisse
  • Verbande
  • | News

    Standard & Poor’s Rating – Old Mutual

    Last night Standard & Poor’s rating agency maintained South Africa’s sovereign credit rating at BBB-, retaining its investment grade status. To find out more about what this means for South Africa, what Government, business and labour need...

    Lees artikel
  • | News

    I can't afford to have breast cancer - Moneybags

    The survival rate of breast cancer may be increasing, but so is the cost of treatment, finds Alina Hardcastle. In his budget speech last month, Minister of Health, Aaron Motsoaledi, announced his commitment to reduce the cost of breast cancer...

    Lees artikel
  • | News

    Unit Trusts: Normality returns - Financial Mail

    IN THE seven years since the global financial crisis some unit trust managers, such as Allan Gray and Coronation, have grown into proverbial whales. But, as Coronation’s head of personal investments, Pieter Koekemoer, concedes, there is now a...

    Lees artikel