Hallo, ek is Retha Mostert, ‘n onafhanklike finansiële adviseur en ek wil jou graag uitnooi om ‘n ruk saam met my te kuier op my webblad.
Die wêreld waarin ons lewe is onvoorspelbaar en daarom moet ons vooruit dink en beplan! Dit beteken dat jy jouself moet onderrig en die hulp van ‘n profesionele adviseur moet kry om jou unieke behoefte te identifiseer en gepaste oplossings te implimenteer.
Ongeag wie jy is... jy word ook blootgestel aan ‘n snel-veranderde wêreld wat jou voor geleenthede, uitdagings en risiko’s plaas!
Ek sal jou help om beheer te neem oor jou finansiële toekoms en om ‘n plan op te stel volgens jou behoeftes.