Retha Motert Makelaars onderneem om
- te voldoen aan alle regulerende wetgewing van die finansiële dienste industrie
- slegs gebruik te maak van diensverskaffers waarmee Retha Mostert Makelaars 'n kontrak gesluit het
- kliënte van die beste produkte en diens te voorsien wat in die kliënt se spesifieke behoeftes
voldoen met spesifieke verwysing na die kliënt se persoonlike finansiële situasie - kliënte te adviseur met eerlikheid en integriteit
- nie advies te gee in areas waarin ons nie bevoeg is nie
- die korrekte bedrag kommissie ontvang op elke transaksie bekend te maak
- nooit direk enige gelde, in watter vorm ookal, van 'n kliënt te ontvang nie