
Retha Mostert Makelaars is by die Financial Services Board (FSB) geregistreer as 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer met lisensienommer 30891.

Nakoming van die FAIS-wet word gemonitor deur Masthead, ‘n nakomingspraktyk wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is. Ek is lid van Masthead Finansiële Adviseurs Vereenging en word van nakomingsdienste, praktyk bestuur en tegnologiese dienste verskaf. Hierdie ondersteuning help my om ‘n meer professionele diens aan u te lewer. Die nakomingsdiens verseker dat my besigheid volledig aan die FAIS-wetgewing voldoen en u as kliënt deeglike finansiële advies kry. Deur die praktyk bestuur dienste kan ek ‘n meer professionele besigheid bestuur en kan ek u dus ‘n verbeterde diens en ondersteuning aanbied